Ou Testament

Nuwe Testament

Romeine 8:23 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

En nie alleen dit nie, maar ons self ook wat die eerstelinge van die Gees het, ons sug ook in onsself in afwagting van die aanneming tot kinders, naamlik die verlossing van ons liggaam.

Lees volledige hoofstuk Romeine 8

Kyk Romeine 8:23 in konteks