Ou Testament

Nuwe Testament

Romeine 7:6 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Maar nou is ons ontslae van die wet waardeur ons gebonde was, aangesien ons dit afgesterf het, sodat ons dien in die nuwigheid van die Gees en nie in die oudheid van die letter nie.

Lees volledige hoofstuk Romeine 7

Kyk Romeine 7:6 in konteks