Ou Testament

Nuwe Testament

Romeine 5:17 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Want as ten gevolge van die misdaad van die één die dood geheers het deur die één, veel meer sal hulle wat die oorvloed van die genade en van die gawe van die geregtigheid ontvang, in die lewe heers deur die Één, Jesus Christus.

Lees volledige hoofstuk Romeine 5

Kyk Romeine 5:17 in konteks