Ou Testament

Nuwe Testament

Romeine 4:16 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Daarom is dit uit die geloof, sodat dit volgens genade kan wees en die belofte kan vasstaan vir die hele nageslag; nie alleen vir die wat uit die wet is nie, maar ook vir die wat uit die geloof van Abraham is, die vader van ons almal —

Lees volledige hoofstuk Romeine 4

Kyk Romeine 4:16 in konteks