Ou Testament

Nuwe Testament

Romeine 2:29 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

maar hy is ’n Jood wat dit in die verborgene is, en besnydenis is dié van die hart, in die gees, nie na die letter nie. Sy lof is nie uit mense nie, maar uit God.

Lees volledige hoofstuk Romeine 2

Kyk Romeine 2:29 in konteks