Ou Testament

Nuwe Testament

Romeine 14:10 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Maar jy, waarom oordeel jy jou broeder? Of jy ook, waarom verag jy jou broeder? Want ons sal almal voor die regterstoel van Christus gestel word.

Lees volledige hoofstuk Romeine 14

Kyk Romeine 14:10 in konteks