Ou Testament

Nuwe Testament

Romeine 12:12-15 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

12. verbly julle in die hoop; wees geduldig in die verdrukking; volhard in die gebed.

13. Maak voorsiening in die behoeftes van die heiliges; streef na gasvryheid;

14. seën die wat julle vervolg, seën en moenie vervloek nie;

15. wees bly met die wat bly is, en ween met die wat ween;

Lees volledige hoofstuk Romeine 12