Ou Testament

Nuwe Testament

Openbaring 9:20 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

En die orige mense wat deur hierdie plae nie gedood is nie, het hulle nie bekeer van die werke van hul hande, om die duiwels te aanbid, of die afgode van goud en silwer en koper en klip en hout wat nie kan sien of hoor of loop nie.

Lees volledige hoofstuk Openbaring 9

Kyk Openbaring 9:20 in konteks