Ou Testament

Nuwe Testament

Openbaring 9:17 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

En só het ek in hierdie gesig die perde gesien en die wat op hulle sit, met vuurrooi en blou en swawelgeel borsharnasse. En die koppe van die perde was soos leeukoppe, en uit hulle bekke het vuur en rook en swawel uitgegaan.

Lees volledige hoofstuk Openbaring 9

Kyk Openbaring 9:17 in konteks