Ou Testament

Nuwe Testament

Openbaring 8:7 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

En die eerste engel het geblaas, en daar het hael en vuur gekom met bloed gemeng, en dit is op die aarde gegooi. En ’n derde van die bome het verbrand, en al die groen gras het verbrand.

Lees volledige hoofstuk Openbaring 8

Kyk Openbaring 8:7 in konteks