Ou Testament

Nuwe Testament

Openbaring 8:5 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

En die engel het die wierookbak geneem en dit met vuur van die altaar volgemaak en dit op die aarde gegooi; en daar het stemme gekom en donderslae en weerligte en aardbewing.

Lees volledige hoofstuk Openbaring 8

Kyk Openbaring 8:5 in konteks