Ou Testament

Nuwe Testament

Openbaring 8:10 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

En die derde engel het geblaas, en ’n groot ster wat soos ’n fakkel brand, het uit die hemel geval, en dit het geval op ’n derde van die riviere en op die waterfonteine.

Lees volledige hoofstuk Openbaring 8

Kyk Openbaring 8:10 in konteks