Ou Testament

Nuwe Testament

Openbaring 8:1-2 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

1. EN toe Hy die sewende seël oopgemaak het, kom daar stilte in die hemel omtrent ’n halfuur lank.

2. En ek het die sewe engele gesien wat voor God staan, en sewe basuine is aan hulle gegee.

Lees volledige hoofstuk Openbaring 8