Ou Testament

Nuwe Testament

Openbaring 7:9 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

NÁ hierdie dinge het ek gesien, en kyk, daar was ’n groot menigte wat niemand kon tel nie, uit alle nasies en stamme en volke en tale; hulle het gestaan voor die troon en voor die Lam, bekleed met wit klere en met palmtakke in hulle hande;

Lees volledige hoofstuk Openbaring 7

Kyk Openbaring 7:9 in konteks