Ou Testament

Nuwe Testament

Openbaring 7:14 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

En ek sê vir hom: My heer, u weet dit. En hy sê vir my: Dit is hulle wat uit die groot verdrukking kom, en hulle het hul klere gewas en hul klere wit gemaak in die bloed van die Lam.

Lees volledige hoofstuk Openbaring 7

Kyk Openbaring 7:14 in konteks