Ou Testament

Nuwe Testament

Openbaring 7:1 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

EN ná hierdie dinge het ek vier engele op die vier hoeke van die aarde sien staan, en hulle het die vier winde van die aarde vasgehou, sodat geen wind sou waai op die aarde of op die see of teen enige boom nie.

Lees volledige hoofstuk Openbaring 7

Kyk Openbaring 7:1 in konteks