Ou Testament

Nuwe Testament

Openbaring 6:4 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

En ’n ander perd, ’n vuurrooie, het uitgekom, en aan hom wat daarop sit, is dit gegee om die vrede van die aarde af weg te neem en dat hulle mekaar sou doodmaak; en ’n groot swaard is aan hom gegee.

Lees volledige hoofstuk Openbaring 6

Kyk Openbaring 6:4 in konteks