Ou Testament

Nuwe Testament

Openbaring 4:7 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

En die eerste lewende wese was soos ’n leeu, en die tweede lewende wese was soos ’n kalf, en die derde lewende wese het ’n gesig gehad soos ’n mens, en die vierde lewende wese was soos ’n arend wat vlieg.

Lees volledige hoofstuk Openbaring 4

Kyk Openbaring 4:7 in konteks