Ou Testament

Nuwe Testament

Openbaring 4:4 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

En rondom die troon was daar vier-en-twintig trone, en op die trone het ek die vier-en-twintig ouderlinge sien sit, bekleed met wit klere; en hulle het goue krone op hulle hoofde gehad.

Lees volledige hoofstuk Openbaring 4

Kyk Openbaring 4:4 in konteks