Ou Testament

Nuwe Testament

Openbaring 3:19-22 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

19. Almal wat Ek liefhet, bestraf en tugtig Ek. Wees dan ywerig en bekeer jou.

20. Kyk, Ek staan by die deur en Ek klop. As iemand my stem hoor en die deur oopmaak, sal Ek ingaan na hom toe en saam met hom maaltyd hou, en hy met My.

21. Aan hom wat oorwin, sal Ek gee om saam met My te sit op my troon, soos Ek ook oorwin het en saam met my Vader op sy troon gaan sit het.

22. Wie ’n oor het, laat hom hoor wat die Gees aan die gemeentes sê.

Lees volledige hoofstuk Openbaring 3