Ou Testament

Nuwe Testament

Openbaring 22:19-21 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

19. En as iemand iets van die woorde van die boek van hierdie profesie wegneem, dan sal God sy deel wegneem uit die boek van die lewe en uit die heilige stad en uit die dinge waarvan in hierdie boek geskrywe is.

20. Hy wat dit getuig, sê: Ja, Ek kom gou. Amen, ja kom, Here Jesus!

21. Die genade van onse Here Jesus Christus sy met julle almal! Amen.

Lees volledige hoofstuk Openbaring 22