Ou Testament

Nuwe Testament

Openbaring 21:5 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

En Hy wat op die troon sit, het gesê: Kyk, Ek maak alles nuut. En Hy het aan my gesê: Skryf, want hierdie woorde is waaragtig en betroubaar.

Lees volledige hoofstuk Openbaring 21

Kyk Openbaring 21:5 in konteks