Ou Testament

Nuwe Testament

Openbaring 21:3 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

En ek het ’n groot stem uit die hemel hoor sê: Kyk, die tabernakel van God is by die mense, en Hy sal by hulle woon, en hulle sal sy volk wees; en God self sal by hulle wees as hulle God.

Lees volledige hoofstuk Openbaring 21

Kyk Openbaring 21:3 in konteks