Ou Testament

Nuwe Testament

Openbaring 2:7 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Wie ’n oor het, laat hom hoor wat die Gees aan die gemeentes sê. Aan hom wat oorwin, sal Ek gee om te eet van die boom van die lewe wat binne-in die paradys van God is.

Lees volledige hoofstuk Openbaring 2

Kyk Openbaring 2:7 in konteks