Ou Testament

Nuwe Testament

Openbaring 2:5 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Onthou dan waarvandaan jy uitgeval het, en bekeer jou en doen die eerste werke. Anders kom Ek gou na jou toe en sal jou kandelaar van sy plek verwyder as jy jou nie bekeer nie.

Lees volledige hoofstuk Openbaring 2

Kyk Openbaring 2:5 in konteks