Ou Testament

Nuwe Testament

Openbaring 2:26-29 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

26. En aan hom wat oorwin en my werke tot die einde toe bewaar, sal Ek mag oor die nasies gee,

27. en hy sal hulle regeer met ’n ysterstaf; soos erdegoed word hulle verbrysel, net soos Ek ook van my Vader ontvang het.

28. En Ek sal hom die môrester gee.

29. Wie ’n oor het, laat hom hoor wat die Gees aan die gemeentes sê.

Lees volledige hoofstuk Openbaring 2