Ou Testament

Nuwe Testament

Openbaring 2:13 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Ek ken jou werke en die plek waar jy woon, waar die troon van die Satan is. En jy hou vas aan my Naam en het die geloof in My nie verloën nie, selfs in die dae waarin Ántipas my getroue getuie was, wat gedood is by julle waar die Satan woon.

Lees volledige hoofstuk Openbaring 2

Kyk Openbaring 2:13 in konteks