Ou Testament

Nuwe Testament

Openbaring 2:10 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Vrees vir niks wat jy sal ly nie. Kyk, die duiwel gaan sommige van julle in die gevangenis werp, sodat julle op die proef gestel kan word; en julle sal tien dae lank verdrukking hê. Wees getrou tot die dood toe, en Ek sal jou die kroon van die lewe gee.

Lees volledige hoofstuk Openbaring 2

Kyk Openbaring 2:10 in konteks