Ou Testament

Nuwe Testament

Openbaring 19:20 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

En die dier is gevange geneem, en saam met hom die valse profeet wat die tekens in sy teenwoordigheid gedoen het, waarmee hy húlle verlei het wat die merk van die dier ontvang en sy beeld aanbid het. Lewend is die twee gewerp in die vuurpoel wat met swawel brand.

Lees volledige hoofstuk Openbaring 19

Kyk Openbaring 19:20 in konteks