Ou Testament

Nuwe Testament

Openbaring 19:17 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

En ek het een engel sien staan in die son; en hy het met ’n groot stem uitgeroep en vir al die voëls gesê wat in die middel van die lug vlieg: Kom hierheen en versamel julle tot die maaltyd van die grote God,

Lees volledige hoofstuk Openbaring 19

Kyk Openbaring 19:17 in konteks