Ou Testament

Nuwe Testament

Openbaring 19:10 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

En ek het voor sy voete neergeval om hom te aanbid; maar hy het vir my gesê: Moenie! Ek is ’n mededienskneg van jou en van jou broeders wat die getuienis van Jesus het. Aanbid God. Want die getuienis van Jesus is die gees van die profesie.

Lees volledige hoofstuk Openbaring 19

Kyk Openbaring 19:10 in konteks