Ou Testament

Nuwe Testament

Openbaring 19:1 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

EN ná hierdie dinge het ek iets soos ’n groot stem van ’n groot menigte in die hemel gehoor wat sê: Halleluja, die heil en die heerlikheid en die eer en die krag aan die Here onse God!

Lees volledige hoofstuk Openbaring 19

Kyk Openbaring 19:1 in konteks