Ou Testament

Nuwe Testament

Openbaring 17:4 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

En die vrou was bekleed met purper en skarlaken en versierd met goud en kosbare stene en pêrels, en sy het in haar hand ’n goue beker gehad, vol gruwels en die onreinheid van haar hoerery;

Lees volledige hoofstuk Openbaring 17

Kyk Openbaring 17:4 in konteks