Ou Testament

Nuwe Testament

Openbaring 15:8 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

En die tempel het vol rook geword uit die heerlikheid van God en uit sy krag, en niemand kon ingaan in die tempel voordat die sewe plae van die sewe engele voleindig was nie.

Lees volledige hoofstuk Openbaring 15

Kyk Openbaring 15:8 in konteks