Ou Testament

Nuwe Testament

Openbaring 14:18 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

en ’n ander engel wat mag oor die vuur gehad het, het uit die altaar uitgekom en met ’n groot stem geroep na hom wat die skerp sekel het, en gesê: Slaan jou skerp sekel in en samel die trosse van die wingerdstok van die aarde in, want sy druiwe het ryp geword.

Lees volledige hoofstuk Openbaring 14

Kyk Openbaring 14:18 in konteks