Ou Testament

Nuwe Testament

Openbaring 12:4 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

en sy stert het die derde van die sterre van die hemel meegesleep en hulle op die aarde gegooi. En die draak het gestaan voor die vrou wat op die punt was om te baar, sodat hy haar kind sou verslind sodra sy gebaar het.

Lees volledige hoofstuk Openbaring 12

Kyk Openbaring 12:4 in konteks