Ou Testament

Nuwe Testament

Openbaring 12:14 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

maar die twee vlerke van die groot arend is aan die vrou gegee, sodat sy na die woestyn, na haar plek, kon vlieg, waar sy uit die gesig van die slang onderhou word, ’n tyd en tye en ’n halwe tyd.

Lees volledige hoofstuk Openbaring 12

Kyk Openbaring 12:14 in konteks