Ou Testament

Nuwe Testament

Openbaring 12:10 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Toe hoor ek ’n groot stem in die hemel sê: Nou het die heil en die krag en die koningskap die eiendom van onse God geword, en die mag van sy Christus; want die aanklaer van ons broeders is neergewerp, hy wat hulle aanklaag voor onse God, dag en nag.

Lees volledige hoofstuk Openbaring 12

Kyk Openbaring 12:10 in konteks