Ou Testament

Nuwe Testament

Openbaring 10:8 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

En die stem wat ek uit die hemel gehoor het, het weer tot my gespreek en gesê: Gaan, neem die geopende boekie in die hand van die engel wat op die see en op die land staan.

Lees volledige hoofstuk Openbaring 10

Kyk Openbaring 10:8 in konteks