Ou Testament

Nuwe Testament

Openbaring 10:6 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

en hy het gesweer by Hom wat tot in alle ewigheid lewe, wat die hemel geskape het en wat daarin is, en die aarde en wat daarin is, en die see en wat daarin is, dat daar geen tyd meer sal wees nie;

Lees volledige hoofstuk Openbaring 10

Kyk Openbaring 10:6 in konteks