Ou Testament

Nuwe Testament

Openbaring 10:4 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

En toe die sewe donderslae hulle stemme laat hoor het, wou ek skrywe; maar ek het ’n stem uit die hemel vir my hoor sê: Verseël wat die sewe donderslae gespreek het, en skryf dit nie op nie.

Lees volledige hoofstuk Openbaring 10

Kyk Openbaring 10:4 in konteks