Ou Testament

Nuwe Testament

Openbaring 10:1-2 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

1. EN ek het ’n ander sterk engel uit die hemel sien neerdaal, bekleed met ’n wolk, en ’n reënboog was oor sy hoof, en sy aangesig was soos die son, en sy voete soos pilare van vuur;

2. en in sy hand het hy ’n geopende boekie gehad, en hy het sy regtervoet op die see gesit en sy linkervoet op die land;

Lees volledige hoofstuk Openbaring 10