Ou Testament

Nuwe Testament

Openbaring 1:9 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

EK, Johannes, julle broeder en deelgenoot in die verdrukking en in die koninkryk en lydsaamheid van Jesus Christus, was op die eiland wat Patmos genoem word, ter wille van die woord van God en om die getuienis van Jesus Christus.

Lees volledige hoofstuk Openbaring 1

Kyk Openbaring 1:9 in konteks