Ou Testament

Nuwe Testament

Matthéüs 9:9 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

EN toe Jesus daarvandaan verder gaan, sien Hy ’n man met die naam van Matthéüs by die tolhuis sit; en Hy sê vir hom: Volg My. En hy het opgestaan en Hom gevolg.

Lees volledige hoofstuk Matthéüs 9

Kyk Matthéüs 9:9 in konteks