Ou Testament

Nuwe Testament

Matthéüs 9:22 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

En Jesus het omgedraai en haar gesien en gesê: Hou goeie moed, dogter, jou geloof het jou gered. En die vrou het gesond geword van daardie uur af.

Lees volledige hoofstuk Matthéüs 9

Kyk Matthéüs 9:22 in konteks