Ou Testament

Nuwe Testament

Matthéüs 9:15 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

En Jesus sê vir hulle: Kan die bruilofsgaste dan treur so lank as die bruidegom by hulle is? Maar daar sal dae kom wanneer die bruidegom van hulle weggeneem word, en dan sal hulle vas.

Lees volledige hoofstuk Matthéüs 9

Kyk Matthéüs 9:15 in konteks