Ou Testament

Nuwe Testament

Matthéüs 8:28 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

EN toe Hy aan die oorkant kom, in die land van die Gergeséners, het twee duiwelbesetenes Hom ontmoet, wat uit die grafte uitgekom het en baie kwaai was, sodat niemand met daardie pad kon verbygaan nie.

Lees volledige hoofstuk Matthéüs 8

Kyk Matthéüs 8:28 in konteks