Ou Testament

Nuwe Testament

Matthéüs 8:13 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Toe sê Jesus vir die hoofman oor honderd: Gaan, en laat dit vir jou wees soos jy geglo het. En sy kneg het gesond geword in daardie uur.

Lees volledige hoofstuk Matthéüs 8

Kyk Matthéüs 8:13 in konteks