Ou Testament

Nuwe Testament

Matthéüs 8:10 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Toe Jesus dit hoor, het Hy Hom verwonder en aan sy volgelinge gesê: Voorwaar Ek sê vir julle, selfs in Israel het Ek so ’n groot geloof nie gevind nie.

Lees volledige hoofstuk Matthéüs 8

Kyk Matthéüs 8:10 in konteks