Ou Testament

Nuwe Testament

Matthéüs 6:33-34 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

33. Maar soek eers die koninkryk van God en sy geregtigheid, en al hierdie dinge sal vir julle bygevoeg word.

34. Kwel julle dus nie oor môre nie, want môre sal hom oor sy eie dinge kwel. Elke dag het genoeg aan sy eie kwaad.

Lees volledige hoofstuk Matthéüs 6